Vakansie in die see, son, sand en branders


Oyster Bay is a small coastal town at the end of a dirt road. One of the real good things which can happen to one in a year is to feel the Oyster Bay road clattering under your wheels again and know that Oyster Bay is just over the next hill. For a visitor, sheer yearning makes the dust smell as sweet as perfume! Only later, when one has unpacked and taken a stroll on the beach, does the grumbling about the road start again and ‘...what are they going to do about it...’  

Oyster Bay is small and peaceful and most visitors go there because they are able to appreciate the silence and peace. Strolling along the beach at low tide one loses oneself in memories and dreams of yesteryear. Fish that got away, puppy loves and dreams about the year to come. It is easy to regain one’s strength here and to once again know that all is well and under control - it was only the noise of the city that forced one of course and into the rough.

There is something magic in the gliding flight of a Seagull, the slanting run of a Sanderling and Dolphins slowly patrolling the beach. Things so perfect in their perfection... A small water-smoothed pebble picked up and stored in a pocket to mature. Later, surrounded by the noise of the city, one wonders why the pebble now looks different from the little universe it once presented on the beach and realise, that the same eye, can see the same thing different and sometimes more beautiful.

The people of Oyster Bay greet each other in the passing, like family. This is a scarce phenomenon these days as people are taught to avoid eye contact for personal safety. With a little bit of luck, and God’s blessing, please let us keep this treasured habit for quite a while.

Oesterbaai is `n klein kusdorpie aan die einde van `n grondpad. Een van die lekkerste dinge wat in `n jaar maar kan gebeur is as mens weer die Oesterbaai pad onder jou wiele voel raas en jy weet Oesterbaai is net oor die bult. Kom mens van die Transvaal af ruik die stof soos parfuum van puur verlange. Eers later, as jy klaar afgepak het en langs die see gestap het, mor mens weer oor ‘die pad en wat gaan hul daaraan doen’.

Oesterbaai is klein en rustig en meeste Oesterbaaiers kom hiernatoe omdat hul die stilte en vrede kan verwerk. `n Mens loop laagwater al strandlangs en verloor jouself in ou, ou gedagtes en drome. Visse wat weggekom het, vergange se kalwerliefdes en drome oor die jaar wat voorlê. Dit is maklik om hier weer moed te skep en weer te weet, alles is maar onder beheer, alles is eintlik maar reg, dit was maar net die stad se rumoer wat mens soms verkeerde Westekant toe dwing.

Daar is iets magies in die sweefvlug van `n meeu, die sku dwarshardloop van die strandlopertjies en dolfyne wat rustig patrolleer. Dinge wat so volmaak in eenvoud is... `n Klein ronde klippie wat opgetel word en in die broeksak broei. Later wonder mens hoekom die klippie dan nou anders lyk en besef mens die oog sien soms mooier as ander tye.

Oesterbaai se mense groet almal mekaar in die verbygaan, soos familie. Dis eintlik raar want min plekke sien mens dit nog. Mense word vandag  geleer om oogkontak te vermy sodat skelms hul afstand hou. Met bietjie geluk hou ons die kosbaarheid nog `n hele ruk.

The Web Oesterbaai Info

Handige Skakels/Handy Links

TidesChart Getytafel (Baie volledig)

Vloot Getytafel met hoogtes

Hiking Trails around Oyster Bay

Getytafel vir Cape St Francis

Weer van Weathersa

Uitstekende plaaslike weervoorspelling & data

Telefoon nommers RSA

NSRI Station 36 Oyster Bay!!!

Oyster Bay Weather station

South African outdoor photography

St Francis Kromme trust

St Francis Bay tourism website

SMHART Security

Kouga Munisipaliteit / Municipality

Jeffreys Bay News

Web design / Web ontwerp — Mias Strydom

Kliek hier om e-pos aan my te stuur

Click here to e-mail me




Febe van Tonder - Carel se vrou en die besigheidskop agter alles! Carel van Tonder - Hy het Oesterbaai begin toe dit nog plaasgrond was. Tony Auret - Het het saam met Carel en Febe van Tonder Oesterbaai help ontwikkel en kon altyd op gereken word om die ligte af te sit.... Henry Potgieter en sy vrou. Die plaas waarvan Oesterbaai deel is het aan hul behoort. Henry was `n bo-baas hengelaar!

HOME SECURITY TIPS

(Click here)

SAFETY TIPS 2021.pdf

Stories…

Join Whatsapp group “Secure our area” and assist our community to become proactive and alert in fighting crime. SMS or Whatsapp Shmart Security at 082 523 0801 to be added.

Handige Kontaknommers (Kliek hier) Handy Contact Numbers (Click here) DIENSLEWERING telefoonnommers.pdf Skildery van Stuurman (Hengelvriend) by Klippepunt deur PJ Schoeman

Foto’s (Beweeg muiswyser oor `n foto om dit langer te hou en muiswyser af van foto om outomaties te laat aanbeweeg)

Foto’s

#WebDesign Dassie (Kolstert) Kabeljou Mosselkraker Strepie Witsteenbras Galjoen Kliek my asseblief! Elf (Shad)

Gety Teorie / Tide Theory SA Vloot / SA Navy


Intro to Tidal Theory.pdf

"Within us there is a spark from a divine flame, a spark of universal consciousness. When we recognize the presence and potential of this spark, it is possible to fan it into a flame that can ultimately burn so brightly that it reunites with its source."      Tim Boyd

Palynology and palaeoenvironment of Pleistocene

hyaena coprolites from an open-air site at

Oyster Bay, Eastern Cape coast, South Africa

Binneman Hyaena AJA00382353_8967.pdf

Go to www.sacoronavirus.co.za for corona virus information or click on link to the left.