Vakansie in die see, son, sand en branders


Gevlekte Oor Uil (Bubo africanus)


`n Oog wat `n barshou kan kyk!!!


Hierdie uil is vir dood opgetel en Paul Jooste van Oesterbaai, bekend vir sy uilrehabilitasiewerk van diere, het hom probeer red en behandel in sy "dierehospitaal" (sy huis), maar die uil is ongelukkig 'n paar dae later aan harsingskudding dood.


Daar word ook 'n beroep gedoen op mense om nie van enige soort gif gebruik te maak vir knaagdierplaagbeheer nie aangesien uile ook dan vrek aan sekondere vergiftiging.Die gif wat aanbeveel word is:Racumen (verkrygbaar by Pick & Pay, die plaaslike ko-operasie en sekere hardeware winkels).