Vakansie in die see, son, sand en branders
Hierdie wonderbaai is ons tuiste, ons vakansieverblyf, ons werkplek, kuierplek en ons trots. Oesterbaai is geleë ± 90km vanaf Port Elizabeth naby St Francisbaai, Humansdorp en Jeffreysbaai. Hier is ongeveer 400 wonings waarvan ± 50 permanent bewoon word. Hier woon ‘n klein gemeenskap wat verantwoordelikheid neem vir die omgewing en wat toesien na die belange van al sy belasting betalers.
Die Oesterbaai Inwonersvereniging is gestig met die doel om die inwoners by te staan in ‘n poging om die agteruitgang van die infrastruktuur en dienste teen te staan
en proaktief op te tree. Die Inwoners het ‘n bestuur gekies om na die belange van sy lede om te sien.
KOUGA Local Municipality
General Valuation Roll
2018 to 2023 Oesterbaai
NUUSBRIEWE(Kliek op datum)
NEWSLETTERS (Click on date)
KOUGA Tariewe 2023/2024
Komitee vergaderings
Committee meetings
2021 Jaarvergadering
2021 Annual meeting
Kouga Call Centre for all service issues: please call 042 200 2200, press option 5 or WhatsApp the call centre line on 081 760 9183.
2022 Jaarvergadering
2022 Annual meeting
2023 Jaarvergadering
2023 Annual meeting
2025 Jaarvergadering
2025 Annual meeting
Voorsitterverslag & Financial Report 2025
Financial Reports/Finansiële State
Honde op Strand
Dogs on the Beach