|
Tuisblad Oesterbaai Dienste Dinge te doen Skakels Netwerk Natuur Tuisblad | Omtrent Oesterbaai | Dienste | Dinge om te doen | Netwerk | Natuur Vakansie in die see, son, sand en branders Oesterbaai Info Oesterbaai Netwerk Bladsy 14/05/2008 Mias Strydom — Wil graag afskop met `n groot probleem hierso. Dit is dat Rooikrantz uitgehaal moet word vanaf erwe wat oorgroei is en openbare plekke vir brandvoorkoming, veiligheid en uitsig. (En omdat die munisipaliteit so sę...) Die afgekapte takke moet egter Humansdorp tip toe vervoer word en verbranding jaag glo aardverwarming se pols geweldig op. Het al gedink aan byvoorbeeld `n ‘mulcher’ en dan kompos te verkoop en so ook werkskepping doen. Enige idees? E-Pos ons deur hier te kliek Faks Nr. 086 668 3052
Hierdie blaai is om idees en planne te deel. Oesterbaai het baie bekwame mense wat oor die hele Suid Afrika versprei is. Hier wil ons almal laat saampraat. Stuur e-pos met idee of voorstel en dit sal hier geplaas word indien moontlik. |