Tuisblad
Oesterbaai
Dienste
Dinge te doen
Skakels
Netwerk
Natuur
Eetplekke
Kuns, Vermaak, Restaurante,ontspanning ens.
Nog `n splinternuwe restaurant! Dit is die ‘Oyster Bay Beach Lodge’. Op die rotse met `n fantastiese see uitsig. Kom help die son ondergaan in styl. Kontak Nick by 083 295 1199 of (042) 297 0003
Kliek hier vir hul advertensie.
Kliek hier vir hul Webwerf.
Daar is `n splinternuwe restaurant, Die Ou Melkstal, waar mens lekker kan ontspan en uithaler etes geniet. Vir meer besonderhede kontak Judy by
082 802 8735.
Kliek hier vir hul advertensie
Kuns
Vakansie in die see, son, sand en branders
Info
Fotografie, Skilder en Grafiese Kuns.
Tornynstraat 33, Oesterbaai
(042) 297 0060 of 072 530 5953