Ivan vd Walt - fotograaf en skilder...

Ivan het `n groot liefde vir die Oos-kaap ontwikkel. Hy voel dat die volle natuurskoon en gees van die area vasgevang moet word. Nie in die mik-en druk formaat nie maar, soos hy dit stel – ‘.........die gees van plekke soos Oesterbaai moet blootstelling vind. Daar is `n mistieke kwaliteit omtrent plekke soos Huisklip, wat my absoluut vasvang en uitdaag om daardie gees met fotografie vas te probeer pen.... Ek is `n kunstenaar wat skilder met my kamera...’

Ivan neem foto’s wat hy verwys na as ‘Mega Panorama’ dit is `n lang horisontale formaat van tot ongeveer een meter verkieslik.

Ivan bly op Oesterbaai en u is welkom om sy galery by sy huis te besoek. U kan nog van Ivan se fotografie sien deur HIER te kliek of Hier te kliek

Ivan vd Walt  (042) 297 0060 Sel: 072 530 5953  E-Pos deur hier te kliek

S001—Sonsondergang op Oesterbaai

S002-  Huisklip—naby Oesterbaai

S003—Huisklip—naby Oesterbaai

S004—Jeffreysbaai strand

S005—Jeffreysbaai strand

S006—Landelike toneel—Naby Oesterbaai

S007—Landelike toneel—Naby Oesterbaai

S008—Sanduine—Oesterbaai

S009—Rotse—Oesterbaai

S010—Sanduin—Oesterbaai

S011—Oesterbaai—strandmeer

S012—Oesterbaai—strandmeer

S013—Oesterbaai—strand na Westekant

FotografieText Box: Tuisblad